Charlie Bond Fleuel: Lewensreg Eenhede

Privaat eenslaapkamer woonstelle te koop. NB: Lewensregeenhede word volgens ‘n waglys toegeken.

Enkelwoonstel (36 vk. m)

Grootte en Koste:

  • 36 vk. m (enkel) verkoop vir R743 900 vir lewensreg waarvan 75.5% van die verkoopsom terugbetaalbaar is by ontruiming.

Dubbelwoonstel (48 vk. m)

Grootte en Koste:

  • 48 vk. m (dubbel) verkoop vir R933 330 vir lewensreg waarvan 75.5% van die verkoopsom terugbetaalbaar is by ontruiming.

Maandelikse Heffing:

  • ‘n Maandelikse heffing van R1 880 (enkel) en R1 975 (dubbel)  onderskeidelik is betaalbaar.
  • Opsioneel is ‘n versorgingsheffing van minimum R4 088 per enkel persoon per maand en R6 665 per egpaar / twee persone per maand.
  • Dit sluit in ‘n hoofmaaltyd daagliks en die skoonmaak van die woonstel eenmaal per week.
  • Kennis moet geneem word dat toegang tot die woonstelle met ‘n hysbak of ‘ramp’ verkry kan word.

Addisionele Geriewe:

  • ‘n Washuis met industriële wasmajiene en tuimeldroërs wat met muntskukke werk, is beskikbaar vir die inwoners.

  • ‘n Gemeenskaplike sitkamer is ook beskikbaar vir die inwoners.