SASSA Huurwoonstelle

Huurwoonstelle (Seemeeu & Kiewiet) Slegs vir persone wie net ‘n SASSA pensioen ontvang en geen beleggings of eiendom besit nie.

“Batchelor’s Flat”

Maksimum inkomste van R3000.00 pm.

Huur: Huurbetaling word verreken volgens inkomste op ‘n glyskaal.

Krag vir huurder se rekening.

Eenslaapkamer woonstel vir egpaar:

Maksimum inkomste van R6500.00 pm.

Huur: Huurbetaling word verreken volgens inkomste op ‘n glyskaal.

Krag vir huurder se rekening.