E-Blok – Koop / Semi-versorgings – Eenhede:

Privaat eenslaapkamer-woonstelle te koop.

Grootte en Koste:

  • 36 vk. m (enkelpersoon) verkoop vir R608,625.00 vir lewensreg waarvan 80% van die oorspronklike koopsom terugbetaalbaar is by ontruiming.
  • 48 vk. m (dubbel / egpaar) verkoop vir R766,795.00 vir lewensreg waarvan 80% van die oorspronklike koopsom terugbetaalbaar is by ontruiming.

Maandelikse Heffing:

  • ‘n Maandelikse heffing van R2,185.00 (enkel) en R2,915.00 (dubbel) onderskeidelik sowel as ‘n versorgings-heffing is betaalbaar.
  • Minimum R3,025.00 vir ‘n enkelpersoon per maand en R6,050.00 per maand vir twee persone.
  • Dit sluit in ‘n hoofmaaltyd daagliks en die skoonmaak van die woonstel en wasgoed eenmaal per week.